Vyf mense, vier van Pakistanse afkoms en die vyfde ’n Afghaan, het Dinsdag in die hof in Atteridgeville verskyn ná die ...
Hoewel die DA laat blyk het dat hy nie ligtelik ’n besluit sal neem om uit die regering van nasionale eenheid te stap nie, ...
’n Verskeidenheid van ploftoestelle is by twee huise in Mthatha in die Oos-Kaap gevind kort nadat die polisie drie verdagte ...
Die aanklagte waarop Duduzile Zuma-Sambudla (42), dogter van oudpres. Jacob Zuma, Donderdag in die hof sal verskyn weens die ...
’n Oorsese paartjie is “vir ewig getraumatiseer” nadat hulle Maandag naby die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad glo ten ...
Die twee mans wat aangekla word van die moord op Vicki Terblanche (41), wat glo deur haar kêrel in opdrag van haar vervreemde ...
Die hofsaak teen Karen Webb (40), eienaar van Webb’s Arms, het Dinsdag ’n dramatiese wending geneem toe die staat haar in die ...
Amerika het die geldkraan vir verskeie gesondheidsprogramme oor die wêreld heen en onder meer dié van die Universiteit van ...
Die ajatolla Ali Chamenei, opperleier van Iran, sê Gasa het Israel “tot op sy knieë” gedwing, met verwysing na die onlangse skietstilstand in die Palestynse gebied.
Met die begrotingsrede vir 19 Februarie geskeduleer, is baie mense bekommerd oor belastingaanpassings wat vir NGV gemaak gaan word.
Oproepe vir pres. Ramaphosa én Angie Motshekga om hul “oorverdowende” stilswye oor die krisis in die DRK te verbreek, klink ...
Toe die eerste paar skote klap, het almal gevries. Met die daaropvolgende skote het almal begin gil en platgeval, terwyl ...